teddiebeerbus.jpg

Die teddiebeerbus en ander rympies - Jaco Jacobs

Word ‘n seerower, bak pannekoek as dit reën, gaan kuier by die dieretuin, of bou ‘n kussingkasteel … voordat die Teddiebeerbus jou saans na die land van drome neem. Hierdie pragtig geïllustreerde versameling rympies verken al die pret en avontuur in ‘n kind se dag.

LAPA

Bestel by kalahari.net