tonteldoos.jpg

Die Tonteldoos - Hans Christian Andersen; Gustavo Mazali; Afrikaans Philip De Vos

Oppad terug van die oorlog af ontmoet ‘n soldaat ‘n heks wat hom ‘n klomp geld belowe as hy ‘n ou tonteldoos vir haar sal bring. Hy kul egter die heks en hou die tonteldoos vir homself. Dit lei daartoe dat hy die helfte van die koninkryk asook die pragtige prinses kry.

H&R