uiltjie.jpg

Uiltjie, Uiltjie in die spieël - Pieter W Grobbelaar

Tyl Uilspieël geniet dit om menslike swakhede aan die kaak te stel. Is ‘n boer te beterweterig of ‘n buurman te vrekkerig of ‘n keiser te hooghartig, sal hy wel met hierdie aartspoetsbakker te doen kry. Soos hy graag sê - “Die grootste skaap is sonder wol gebore, maar tog dra hy ‘n streepsak vol tussen sy twee ore!”

Bestel by kalahari.net