voelhartseer.jpg

Ek voel... - Trace Moroney

In hierdie reeks leer kinders dat dit nie verkeerd is om kwaad, hartseer, gelukkig of bang te wees nie, maar om hierdie emosies reg te hanteer. Kindersielkundiges bied ook agter in elke boekie nuttige wenke aan ouers.

Ek voel gelukkig
Ek voel bang
Ek voel hartseer
Ek voel kwaad

LAPA

Bestel by kalahari.net