Juffrou Roux vat die klas dieretuin toe. Hulle sien hoe soen ‘n koala ‘n groot kangaroe. Hulle sien ‘n kameelperd, met ‘n baie lang nek. (Hulle sien ook ‘n oom se hoed in sy bek!) Maar niemand sien … die anakonda nie!
LAPA
Bestel by kalahari.net