Hulpmiddels
Vir laer- en hoƫrskoolonderwysers en -leerders
Vita Stories Stories wat help met die aanleer van lewensvaardighede in die grondslagfase.Bestelvorm
- Storieminuteleesbegrip- en/of luistertoetse vir Gr. 1- tot 3-leerders. Bestelvorm
Afrikaanse plakkers (Sien besonderhede onderaan hierdie bladsy)
Afrikaanse opvoedkundige rekenaarsagteware
Help diegene wat Afrikaans wil aanleer met uitspraak.ppt
Vir kleuterskoolonderwysers en ouers van kleuters
Besoek Kinderwerf of kontak liesbet@kinderwerf.co.za vir meer inligting oor Kinderwerf se Afrikaanse Loebi-leesreeks en kwaliteit Afrikaanse opvoedkundige produkte vir 0- tot 7-jariges.
Afrikaanse plakkers
‘n Baie oulike, praktiese geskenk vir jou onderwyser!
Ideaal vir Afrikaans-onnies!
‘n Pak van ongeveer 60 plakkers met ‘n verskeidenheid van Afrikaanse boodskappies vir slegs R20!
Elke pak bevat ook ‘n spesiale boodskappie en plek om iets by te skryf.

