Bekendes besoek skole

Stuur vir ons ‘n kiekie van bekendes wat jou skool kom besoek het na admin@holderstebolder en jy mag dalk net ‘n boek of twee vir jou skoolbiblioteek losslaan en jou gesig op die skerm voor jou sien!