Loebi die drakie inkleur- en aktiwiteitsboek

Loebi inkleur

Word speel-speel slim saam met die gewilde Loebi die drakie (‘n karaktertjie geskep deur die bekroonde skrywer Martie Preller). In die pragboek gaan die kleinspan prentjies inkleur, werkskaarte doen, kolletjies verbind, lettertjies skryf en sommer in die proses vir Loebi en Drakeland beter leer ken!

Die Loebi inkleur- en aktiwiteitsboek se aktiwiteite is spesiaal ontwerp vir kleuters van 2 tot 8 jaar en kan bestel word by Kinderwerf of mail@kinderwerf.co.za.

Besoek Loebi se webwerf.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *