Skakels
Kontak 6,7 Media vir fotografiese dienste en ontwerp van besigheidskaartjies, pamflette, plakkate, uitnodigings, ens.
Biblionef en Donate-A-Book is ‘n nie-winsgewende organisasies wat afhanklik is van donasies van individue en organisasies. Besoek hulle webwerwe om uit te vind wat JY kan doen om boeke aan behoeftige kinders boeke te skenk en sodoende vir hulle ‘n geleentheid te gee om die wonderwêreld van lees te ontdek. Die boeke is in meeste van die amptelike landstale beskikbaar en word geskenk aan kinderorganisasies waar geen biblioteke bestaan nie.
Boekemakranka - ‘n Virtuele leeskring
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek, Geestelike Musiek en Kinderliedjies
Bly op hoogte met die nuutste nuus en gebeure, SA bands, flieks en celebs by JIP
Die Knoop is ‘n lys met duisende Afrikaanste webwerwe.
Kalahari.net is ‘n aanlyn winkel met honderde Afrikaanse titels.
Kinderwerf is Afrikaanse opvoedkundige webwerf wat kwaliteit Afrikaanse produkte oor die Internet beskikbaar stel.
Kruispad is ’n eietydse tydskrif met reformatoriese inhoud.
LAPA-uitgewers (‘n akroniem vir ‘Lees Afrikaans Praat Afrikaans’) bied nie net ‘n wye verskeidenheid van boeke nie, maar streef ook daarna om hoë kwaliteit boeke teen bekostigbare pryse beskikbaar te stel.
METZ PRESS gee geïllustreerde nie-fiksie boeke van internasionale standaard in Afrikaans uit.
Karen Zoid se CD vir kinders Popster
Laai die nuutste Afrikaanse musiek af by RhythmRecords se Afrikaanse musiekwinkel teen slegs R7 per liedjie.
Alles oor partytjies- Alles Afrikaans!
By Redenaars kan jy wenke kry oor hoe om ‘n WEN-toespraak self te skryf of jy kan toesprake koop.
Afrikaanse opvoedkundige rekenaarsagteware
Storiewerf bied inligting oor kinder- en jeugboeke.
Webwerf van die jaarlikse Versindaba in Stellenbosch
Vivette is ‘n Afrikaanse aanlyntydskrif vir studente.

