Skryfkursusse

Skryfgeheime skryfkursus

Volg die bekroonde skryfster Janie Oosthuysen se praktiese Skryfgeheime-kursus en leer skryf daardie boek wat geen kind kan neersit nie. Werk per e-pos teen jou eie pas vir 12 maande en ontvang heeltyd terugvoer van ‘n ervare skrywer/redakteur.

Einddoel: ‘n Voltooide manuskrif, sinopsis en voorleggingsbrief.

Koste: R3995

Vir meer inligting:
www.skryfgeheime.co.za
janie@skryfgeheime.co.za
………………………………………………………………………………………………………………….

Die land van stories - ‘n praktiese storiemaakkursus

deur Martie Preller

Vir wie is hierdie boek bedoel?
Hierdie boek is bedoel vir mense wat graag wil skryf en probeer publiseer. Hierdie boek is ook bedoel vir mense wat hulle lewens, gedagtes, keuses, dade, gevoelens, besluite, ensovoorts, wil verken op ‘n storiemanier.

Lees meer of bestel die boek op Martie Preller se webwerf www.martiepreller.co.za

Kontak Martie by martie@martiepreller.co.za as jy belangstel in storiemaak-werkswinkels. Noem assblief in watter dorp/stad jy bly.

landstories.jpg