Versprei die nuus!
Ken jy iemand wat in Holderstebolder sal belangstel?
Stuur vir ons hulle e-posadresse.
OF
Copy en paste die teks hieronder in jou e-posprogram en stuur dit aan al jou vriende.
Haai jy!
Ek het Holderstebolder, ‘n indrukwekkende Afrikaanse webwerf, op die internet ontdek en ek wil hê dat jy sommer NOU by hulle moet gaan inloer by www.holderstebolder.co.za
Holderstebolder is ‘n bymekaarkomplek vir ieder en elk wat passievol is oor Afrikaans. Die doel van die webtuiste is om Afrikaans te bevorder en om die Suid-Afrikaanse kultuur te geniet en met ander te deel. As jy die magdom Afrikaanse dinge op hierdie oorspronklike webwerf wil ondersoek, kan jy nou ‘n draai gaan maak by www.holderstebolder.co.za.
Holderstebolder stuur elke maand ‘n gratis e-nuusbrief uit om jou in te lig oor die nuutste nuus en gebeure in Afrikaans. As jy die nuusbrief elke maand gratis per e-pos wil ontvang, laat ‘n boodskap in Holderstebolder se posbus.

