Wen met thomas@skaduwee.net

Thomas_skryf_kompetisie_A1 (3)

Het jy al ooit ’n boek gelees en gewens dit kon anders eindig?

Skryf ’n alternatiewe einde vir thomas@skaduwee.net en staan ’n kans om kontant, boeke vir jou skool en ’n thomas@-T-hemp te wen! Die wenner se naam word ook in die volgende thomas@-boek gebruik. 

Pryse:
  • Die wenner wen R1500, LAPA-boeke vir sy/haar skool ter waarde van R3000 en ’n thomas@-T-hemp. Boonop word die wenner se naam in Carina Diedericks-Hugo se volgende thomas@-boek gebruik.
  • Die twee naaswenners wen elkeen R750 en ’n thomas@-T-hemp.
Die reëls:
  • Leerders van 16 jaar en jonger mag deelneem.
  • Die alternatiewe einde moet tussen 1 000 en 2500 woorde lank wees.
  • Die kompetisie sluit einde Augustus 2016.
  • Die wenners word op Facebook aangekondig.

 

Hoe om in te skryf:
  1. Lees thomas@skaduwee.net en skryf ’n alternatiewe einde vir hierdie Thomas-avontuur.
  2. Stuur jou inskrywing per e-pos na solettes@lapa.co.za
  3. Moenie vergeet om jou naam en van, ouderdom en kontaknommer bo-aan jou inskrywing aan te dui nie.

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *