Skryfgeleenthede
Skryf ‘n resensie vir Holderstebolder. / ATKV Kinderboekskryfskool / Maskew Miller Longman Literature awards (vir skrywers en illustreerders) / JIP skryfkompetisie vir tieners (14-18 jaar) /POORT-kompetisie vir Graad 10-, 11-, en 12-leerders / BK Publishing soek kortverhale / Sanlam se Groot Romanwedstryd / Sanlam-prys vir Jeuglektuur 2009
KOMPETISIE!!!
Aandag alle graad 4-12’s!!! Stuur vir ons ‘n resensie van een van jou gunsteling Afrikaanse boeke na admin@holderstebolder.co.za en staan ‘n kans om ‘n lekker boekprys van LAPA-uitgewers te wen en jou resensie op ons webblad te sien!! Lees meer
Kalender
23 April is WERELDBOEKEDAG!!!
Februarie tot Julie - ATKV Storieleesfees
Lees meer of laat weet vir ons van boekdinge wat in jou omgewing gebeur.
Stuur vir ons ‘n Kiekie
van bekendes wat jou skool kom besoek het na admin@holderstebolder en jy mag dalk net ‘n boek of twee vir jou skoolbiblioteek losslaan en jou gesig op die skerm voor jou sien!
Skrywer van die maand…Piet Grobler
Band van die maand…Chris Chameleon
Webwerf van die maand…RhythmRecords se Afrikaanse musiekwinkel
Boek van die maand…

‘n Verbeeldingryke storie oor die avonture van ‘n eg Suid-Afrikaanse cowboy wat die skelms laat les opsê. Wanneer gevaar hom in die gesig staar, is Koekemoer die kalmste cowboy in die hele Klein-Karoo!
LAPA
Boeke te koop hierdie maand… (onder andere):
Nuut
Konsalik treffers / Die uitgespoeldes / Met ‘n glimlag / Die Swye van Mario Salviati / Versreise Handleiding en gids / Skilpoppe / Vuil skottelgoed / SA Raar maar waar / Kringe in ‘n bos
Tweedehands
Ruik jy die filmster? / Meeulanders / Toorbos / Fiela se kind / Stylboek: Riglyne vir paslik skryf / Moer toe die vreemde in / Botsing Onvermydelik / Harry Potter en de skatte van die dood
Antiek/Versamelaarsitems
Trompie Die Sakeman (1984) / Trompie - Die Meisiehater (1984) / Lafras Kuyper en die Hirondelle / Wereldspektrum-reeks / Tarzan en die goue leeu / Dagboek van ‘n soldaat / Die water skeiding / Die wit muur / Die Vreemdeling - Karl Kielblock / Rebel- Karl Kielblock
Gaan kyk by skryfgogga en taalfabriek vir handige klaskamernota’s.
Vir diegene met kleuters.
Besoek ons afdeling vir Aspatatte.


Kommentaar